Ons wil so graag geld en kos gee aan hulpbehoewendes, haweloses en mense in nood, maar daar is ander maniere om hierdie mense op 'n permanente wyse te help.
Kyk bietjie na hierdie insiggewende pamflette wat uitgereik is deur CLF (Christelike Lektuurfonds - skakel na webtuiste):
Kom ons ondersteun die Instansies wat mense in nood bystaan, raak betrokke en maak so 'n verskil:
Somerset-Wes Nagskuiling: SKAKEL NA FB BLAD
TurnAround: KLIEK OP SKAKEL VIR MEER INLIGTING
KLIEK OOK HIER VIR MEER INSTANSIES
Stad Kaapstad het ‘n oulike nuwe inisiatief en advertensie om mense bewus te maak van Nagskuilings se werk en dat ons ook op so ‘n manier kan bydra. Op die FB blad word baie nodige vrae gevra asook antwoorde gegee: KLIEK OP SKAKEL