Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Gebedsaksie: Oktober 2017

geloofLEEF JOU GELOOF IN DIE PRAKTYK UIT!

Lees Jesaja 25:9
Dikwels hoor jy van mense wat wanhoop omdat hulle beweer dat hulle gebede nie beantwoord word nie.  Hulle beleef probleme, maar hulle kan daarvoor geen oplossing vind nie.  Hulle ervaar moeilike tye en kan dit nie oorwin nie.  Hulle hoop en droom, maar niks realiseer nie.  Hulle begin dan vra:  Waarom?  En sommer spoedig verkeer hulle in gevaar om tou op te gooi omdat hulle geloof kwyn. 

‘n Baie belangrike aspek van geloof is vertroue.  Wanneer jy hulp soek by iemand op wie jy kan vertrou, is daar geen sin in om dit te doen as jy nie gewillig is om die raad te volg wat hy of sy jou gee nie.  Jy kan daardie persoon nie blameer as jy daardie voorstelle verontagsaam om dan self jou probleem op te los nie.  Nog meer as wat jy jou vertroue in ander mense stel, behoort jy jou volle vertroue in God te plaas.  Indien jy in gebed Sy leiding soek, moet jy geduldig op Hom wag.  Bly wakker en sensitief vir die influisteringe van die Heilige Gees in jou hart en glo dat Hy handelend in jou lewe sal optree.

Jy sal die stem van die Heilige Gees op Sy eie besondere manier hoor en dan moet jy in geloof vorentoe beweeg.  Vertrou God om jou te lei en vir jou te sorg.  Maak jou geloof prakties.  Jesus het gesê:  Julle moet nie ontsteld wees nie.  Glo in God; glo ook in My (Joh.14:1).   
Doen dit, en jy sal vind hoe die lewende Christus kragtig in jou lewe aan die werk is! 
(Bron: “As God saamgaan”  ‘n Bybelse dagboek deur Solly Ozrovech).

GEBEDSONDERWERPE

Week 1 Oktober – 7 Oktober:
Bid vir Onderwysowerhede: Nasionale en Provinsiale Departemente, Skoolinspekteurs, dat daar ‘n vrugbare en gesonde onderwys  terrein in ons land sal bestaan!
Ps. 92:1 – Dit is goed om die Here te loof, om U Naam te besing, Allerhoogste!

Week 8 Oktober – 14 Oktober:
Bid vir alle Onderwys-instansies; Voorbereidingskole, Laerskole, Hoërskole, Kolleges en Universiteite!
Ps.101:1 – Ek wil sing van U troue liefde en U geregtigheid, ek wil ‘n lied sing tot U eer, Here!

Week 15 Oktober – 21 Oktober:
Bid vir ons skoolgaande jeug van Gr R- Gr 12 waar hulle gereedmaak vir finale eksamens!
Ps. 71:8 – Ek besing U lof en U roem gedurigdeur!

Week 22 Oktober – 28 Oktober:
Bid vir alle studente, veral vir die finale jaar studente.
Ps.113:3 – Van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, moet die Naam van die Here geprys word!

Week 29 Oktober – 4 November:
Bid vir alle Professore, Lektore en leerkragte.
Ps. 97:12 – Wees bly in die Here, regverdiges, prys Sy heilige Naam!

Kontak ons

021 853 5991

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

  • 09:00 Sondag oggende
  • 09:00 Sondag oggende:
       Belofteland (3jr-6jr)
       Dinamiet Kiedz (Gr1-7)
  • 17:30 Sondag aande:
       Lifeline Youth (Hoërskool)

Onthou!

Wêreldbiddag vir Vroue (01/03/18)
Gebedsgeleentheid 03/03/2018
by Helderbergnatuurreservaat @ 07h30

Goeie Vrydag Diens
30/03/2018

Pinkster
13 - 24/05/2018

Feesmark Keuring
26/05/2018

Voedselfees
01/09/2018

Feesmark
26/10 - 10/11/2018

Kerssangdiens
25/11/2018 @ 19h00

Kersdiens
25/12/2018 @ 09h00

Kalender

Nuutste Artikels

13 Desember 2017
12 Desember 2017
04 Desember 2016

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag46
Gister50
Afgelope Week96
Afgelope Maand1262
Sedert Feb 2014155990

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton