Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Bikers (Ysterperdbrigade)

ysterperdersLourensrivier Gemeente het ook 'n groep motorfietsryers wat dit geniet om sommer net die pad te vat!    Ons kuier graag saam oor ‘n lekker koppie bikers-boeretroos, ry kort en lang roetes, doen saam motorfietsopleiding en geniet sommer net mekaar se geselskap!    Wat van .......

  • 'n Asemrowende om-die-berg roete met 'n lekker ontbytjie @ Pringlebaai vroegoggend…...
  • 'n Yummie Middagete @ Franschhoek......
  • 'n Atlantis-duin avontuur....
  • 'n Sondagmiddag roomys @ Rooi-Els......
  • 'n Bietjie opleiding so nou en dan.... 

ysterperders

Hierdie is nie ‘n “exclusive-club” nie. ENIGE iemand is welkom!
As jy belangstel, stuur jou epos adres na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Ons sal jou graag deel van die kommunikasielys wil maak.

Gaan loer ook sommer op ons Facebook profiel na alles wat ons aanvang en meer foto’s:

Facebook Profiel

Kontak:
Leon Strauss @ 082 331 3054
bikers outreach

Kontak ons

021 853 5991

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

  • 09:00 Sondag oggende
  • 09:00 Sondag oggende:
       Belofteland (3jr-6jr)
       Dinamiet Kiedz (Gr1-7)
  • 17:30 Sondag aande:
       Lifeline Youth (Hoërskool)

Onthou!

Pinkster
13 - 24/05/2018

Feesmark Keuring
26/05/2018

Voedselfees
01/09/2018

Feesmark
26/10 - 10/11/2018

Kerssangdiens
25/11/2018 @ 19h00

Kersdiens
25/12/2018 @ 09h00

Kalender

Nuutste Artikels

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag5
Gister53
Afgelope Week5
Afgelope Maand1316
Sedert Feb 2014159808

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton