Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

#Imagine

#imagineDroom. Glo. Doen.

#imagine
KLIK OP SKAKEL: LOUIS BRITZ VERDUIDELIK

Dis ’n beweging van jong gelowige dromers en doeners wat God se roeping wil uitleef.
Dis ’n vennootskap van jeugleraars, jeugwerkers, bedieningsnetwerke, instansies en maatskappye wat met die NG Kerk familie hande vat om toe te sien dat die Kerk van môre haar roeping vandag vasgryp.

Dis hulpmiddele met spesifieke temas wat beskikbaar gestel word om tieners in gemeenteverband op hulle dissipelskap pad te begelei en om hulle geestelike leiers se taak te vergemaklik.

Dis ’n plan om Suid Afrika radikaal te verander deur die leiers van die toekoms op die regte geestelike pad te plaas.

Meer hieroor:  SKAKEL NA #IMAGINE FACEBOOK BLAD:
Loer ook gereeld op bogenoemde skakel vir die nuutste kampdatum en plekke

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag48
Gister96
Afgelope Week269
Afgelope Maand1499
Sedert Feb 2014418972

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton