Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Kliek asb op die skakel hier vir meer inligting oor die Covid-19 virus

https://sacoronavirus.co.za/

Feesmark Uitstallers inligting

Lourensrivier Feesmark / Uitstallers keuring en inligting

Kersmarkte keuringsdatum - Uitstallers moet self die verskeie markte van hul keuse kontak om meer inligting en vir aansoekvorms. Kliek hier vir al die Kersmarkte se kontak inligting.

NGK LOURENSRIVIER FEESMARK
Keuring: SLUITINGSDATUM, Saterdag, 22 Mei 2021
Ons uitstallers se gesondheid is vir ons baie belangrik. Daarom, agv die moontlike 3de Covid 19 “vlaag”, geskied KEURING dmv ‘n volledige stel FOTO’S VAN JOU PRODUKTE. Hou net in gedagte -  hoe meer foto’s, hoe makliker kan keuring gedoen word. Email aansoek nie later as 22 Mei na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 
Lees asb die inligtingstuk oor die proses om aansoek te doen.

Lourensrivier Feesmark Aansoekvorm

Lourensrivier Feesmark Excel voorbeeld vir pryslys "spreadsheet".

Video Boodskappe

Kerkwees tydens Covid-19 

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

Sondae 09:00

Dinamiet Kiedz/Belofteland 09:00

Lifeline Jeug 18:00 (ZOOM)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag138
Gister215
Afgelope Week759
Afgelope Maand2862
Sedert Feb 2014306022

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton