Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Kliek asb op die skakel hier vir meer inligting oor die Covid-19 virus

https://sacoronavirus.co.za/

PINKSTERDIENSTE 2021

Matteus 5 - Moet Christene die wet hou?

17 “Moenie dink Ek is hier om die wet van Moses en die profete af te skaf nie. Glad nie! Ek is juis hier sodat julle presies kan weet hoe julle die wet moet gehoorsaam. 18 Ek sê weer: Ek kom nie om God se wet tot niet te maak nie. Dit sal altyd bly voortbestaan, tot aan die einde van die tyd; elke stukkie daarvan. So lank as wat hier nog mense op aarde is en daar nog sterre in die hemelruim is, sal die wet van God bly bestaan. So belangrik is dit. (uit: Die Boodskap)

Sondagaand 16 Mei - Die Gees gee (riglyne vir die) lewe - Tijané Visser

Maandagaand 17 Mei - Aan wie of wat is jou lewe vasgebind? (1ste gebod) - Ds. Petrie

Dinsdagaand 18 Mei - Ek wil dit ook hê... (10de gebod) - Tijané Visser

Woensdagaand 19 Mei - Die Sabbat: Pretbederwer? (4de gebod) - Ds. Petrie

Donderdag 20 Mei - God kies lewe. (6de gebod) - Ds. Petrie

Video Boodskappe

Kerkwees tydens Covid-19 

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

Sondae 09:00

Dinamiet Kiedz/Belofteland 09:00

Lifeline Jeug 17:30

Pinksterdienste: Sondag 16 Mei tot Donderdag 20 Mei, elke aand om 19:00

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag217
Gister273
Afgelope Week753
Afgelope Maand4653
Sedert Feb 2014314718

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton