Kliek hieronder vir kontaklys van almal wat deel is van die Besigheidsnetwerk (pdf)
SKAKEL NA BESIGHEDE IN PDF
Die besighede op ons Webwerf het almal geteken om by die volgende beginsels te hou:
- Ek sal altyd alle besigheid op ‘n eerlike en etiese manier doen. (Efesiërs 5:10-11)
- Ek sal altyd diens lewer en my werk doen asof vir God en nie vir mense nie. (Efesiërs 6:5)
- Ek sal nooit meedoen aan korrupsie of omkopery nie. (Filippense 2:15)
- Ek sal altyd my werknemers en kollegas regverdig behandel en regverdig vergoed vir hulle werk. (Kolossesne 4:1)
- Ek sal oordeelkundig werk met die besigheid se geld en die Here raadpleeg in al my daaglikse besluitnemings. (Efesiërs 5:17)
- Ek besef dat ek deur my besigheid daagliks die Woord van God kan versprei en stel dit dus in diens van God vir die uitbou van Sy Koninkryk. (Kolossense 4:4-6)
- Ek besef dat my besigheid genade van God is en sal Hom altyd daarvoor dank en erkenning gee. (Efesiërs 5:20)
Al hierdie eienaars van die besighede wil saam met ons sê: Ons is "unashemadly ethical"!
"Unashamedly Ethical is a global campaign by individuals and organisations guided by a founding vision to transform society by taking a stand for ethics, values and clean living. We confront corruption and injustice through coordinated, targeted and impactful advocacy and campaigns to advance ethical behaviour. Our objective is to reach a tipping point where ethical behaviour becomes the norm."
Indien jy belangstel om te registreer by “Unashamedly Ethical”, hier is die skakel na die WEBWERF
Vir videogrepe met inligting, kliek op hierdie SKAKEL asook dié SKAKEL
Skakel ook gerus in by die CBMC (Christian Businessmen's Connection)
CBMC is 'n netwerk van bedieningspanne wat daaraan toegewy is om elke mens tot geestelike volwassenheid in Christus te bring - geteiken na die sake- en beroepsmense van ons gemeenskap.
Kliek hier op die skakel na hul WEBWERF asook op hierdie SKAKEL (Marketplace Ambassador Advancement System) vir inligting, videogrepe en nog meer...