Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Depressie in 'n tyd van Covid-19 - Jy en jou gesin

 Niemand spring die dood vry nie. Vir diegene wat agterbly is dit moeilik en dit voel of alle geloof en hoop nek omgedraai is.

Is dit regtig nodig dat ek jou ook hiermee moet konfronteer? Ek wil nie. Dis egter nodig dat ons onsself met inligting toerus om die pad vorentoe makliker aan te pak. Wanneer jy die artikel lees, is die inhoud moontlik vir iemand anders bedoel. Deel dit gerus met die persoon wat jy dink dit vandag nodig het.

My kind toon tekens van depressie. Dis nie nodig om angstig daaroor te raak nie. Wanneer die simptome (5 of meer) vir 14 dae of langer intens ervaar word, is depressie ‘n moontlikheid. Praat met jou kind en probeer self agter die kap van die byl kom. Die grendeltyd maak dit moeiliker wanneer jy ondersteuning nodig het. Begin met ‘n telefoonoproep na ‘n geestelike leier of die huisdokter. Enige iemand moet eers deur ‘n professionele terapeut of mediese dokter geëvalueer word voordat die persoon met depressie gediagnoseer kan word.

‘n Paar los gedagtes Hou die kinders ingelig, maar hou dit eenvoudig – vir klein kindertjies, beantwoord net wat hulle vra. Wanneer die jonger kinders meer vloermoere gooi, ongehoorsaam of opstandig is, is dit moontlik ‘n teken van angstigheid. Kies ‘n rustige tyd in die dag en vra hoe hulle voel. Probeer uitvind hoekom hulle voel soos hulle voel. Wanneer daar uitbarstings is, hanteer dit op ‘n konsekwente, maar gerusstellende manier. Soms is dit nodig om net te let go om die vrede te bewaar. Jy kan later weer verduidelik hoekom die reëls effe gebuig is. Lees verder.

Johan lategan

DEPRESSIE101

0848501140

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag53
Gister96
Afgelope Week274
Afgelope Maand1504
Sedert Feb 2014418977

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton