Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Kliek asb op die skakel hier vir meer inligting oor die Covid-19 virus

https://sacoronavirus.co.za/

FEESMARK UITSTALLERS INLIGTING

AANDAG ALLE UITSTALLERS  

11  Kersmarkte se Keuringsinligting

Stal jy gereeld uit by markte of wil jy graag jou produkte of kunswerke begin uitstal.  Doen self aansoek (dmv epos) by onderskeie markte van jou keuse om 'n aansoekvorm & inligtingstuk - voor  29 Mei 2021.

Ons uitstallers se gesondheid is vir ons baie belangrik. 

Daarom geskied KEURING vanjaar dmv FOTO’S VAN AL JOU ITEMS en FOTO VAN JOU STALLETJIE.

Neem kennis - geen Keuringsdag op 29 Mei 2021.  

2020 het alle Kersmarkte suksesvolle markte gehad, danksy die puik gehalte uitstallers wat deel was van ons Kersmarkte.   Ons sal graag daarop wil voortbou 2021.  

Ons, as markte, sien uit daarna om van jou te hoor.

Kersmarkte groete 2021Lourensrivier Feesmark Keuring 2021 B Recovered

Lourensrivier Feesmark

Lourensrivier Feesmark se inligting vir aansoeke:

Inligtingstuk, Aansoekvorm & Pryslys

Information, Application form & Pricelist

Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Sien uit daarna om van jou te hoor.

Feesmark groete 2021

2021 

Vrydag 22 Oktober - Saterdag 6 November 2021

Ons Feesmark is die ideale tyd en plek om ietsie spesiaal vir Kersfees vir jou hartsmense te koop, óf om jouself of iemand spesiaals met 'n unieke geskenk te bederf.

Dié mark is bekend vir sy gesellige atmosfeer, verskeidenheid produkte wat spesiaal met die hand vir jou uitgesoek is. 

Dames, kom kuier saam met jou hartsvriendinne, ma of dogter, of bring jou man en seuns saam vir 'n heerlike kuier-oggend. 

Lourensrivier Gemeente Kerksaal, Hoek van Broadway, Da Gama & Jenningsstraat, Strand

FEESKAFEE elke dag, met smullekker versoekings!!

Vir navrae kontak gerus vir Annalie Möller @  072 269 6592.

Video Boodskappe

Kerkwees tydens Covid-19 

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

Sondae 09:00

Dinamiet Kiedz/Belofteland 09:00

Lifeline Jeug 17:30

Pinksterdienste: Sondag 16 Mei tot Donderdag 20 Mei, elke aand om 19:00

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag223
Gister273
Afgelope Week759
Afgelope Maand4659
Sedert Feb 2014314724

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton