Dankoffers kan ook per debietorder gegee word.
Dit is gerieflik, maklik en veilig aangesien geen kontantgelde hanteer word nie.
Indien jy jou bydrae op hierdie wyse wil gee, voltooi dan asseblief die debietordervorm en stuur dit na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees., of handig dit by die kerkkantoor in.
Kliek HIER om vorm af te laai.
Jy kan dit ook faks na 021 853 8009. Vir enige navrae: kontak Charlene