Vir alle gemeentelede en alle kleingroepe……
Die Leesrooster is ‘n stuk toerusting wat jou dwarsdeur die hele Bybel neem in ‘n siklus van 3 jaar en rondom vrae werk wat ons daagliks sal uitdaag om die Woord en die Skrywer beter te leer ken en verstaan.
Hierdie gids is ‘n noodsaaklikheid vir enige iemand wat ernstig is oor Bybelstudie en Stiltetyd saam met God.
DIE LEESROOSTER KAN DIREK BY COMMUNITAS AANGEKOOP WORD.
Besoek Communitas se Webtuiste vir meer inligting: KLIEK HIER
OF vir Preekstudies oor die Fokusteks uit die Leesrooster: KLIEK HIER