Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

POPIA

POPIA - WET
WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING - Wet no. 4 van 201
Kerke (en enige organisasie wat mense se inligting insamel) word verplig om skriftelike toestemming van lidmate te kry om hulle persoonlike inligting in te samel en veilig te bewaar, sodat net gemagtigde persone toegang het tot ‘n persoon se persoonlike inligting.

Agtergrond : 

Die POPIA-Handleiding verskaf die riglyne om aan die agt wetlike voorwaardes te voldoen ten einde te verseker dat daar met sorg omgegaan word met persoonlike inligting. 

Gemeente vorms

Voltooide vorms kan by die kerkkantoor ingehandig word, of per e-pos gestuur word.
Die vorm word aanlyn voltooi: Toestemming om inligting te gebruik 
Nuwe lidmate voltooi die Lidmaatskapvorm en stuur dit na die kerkkantoor (epos of per hand) 
 
POPIA-Wet Nog vorms beskikbaar:
Vorm 1: Beswaar teen verwerking van persoonlike inligting.
Vorm 2: Versoek om regstelling of skrapping van persoonlike inligting of vernietiging of skrapping van rekord van persoonlike inligting.
Vorm 4: Aansoek om die toestemming van ’n lidmaat vir die verwerking van persoonlike inligting vir die doel van direkte bemarking.
 
Meer inligting en dokumente van buite:
POPIA
Wet nr 4 van 2013

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag46
Gister262
Afgelope Week977
Afgelope Maand2207
Sedert Feb 2014419680

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton