Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Y-Generasie (Lifeline Youth)

Y-GENERASIE (Lifeline Youth)

Ons is 'n klomp passievolle jongmense wat hopeloos te veel energie en 'n liefde vir Jesus in gemeen het!

MISSIE:  Om ‘n gebalanseerde lewenstyl te skep deur Geestelike, sosiale, intellektuele, fisiese en emosionele verbintenisse.

VISIE:  Om die Helderberg Jeug te voorsien van ‘n “lifeline” na Jesus en Sy huis d.m.v gebalanseerde riglyne... een generasie op ‘n slag.

Wil jy meer weet?
Ons kom elke Sondagaand @ 17:30 bymekaar waar ons hope pret saam het en elke week iets nuuts van 'n awesome God ontdek en leer!
By ons is "kerk toe gaan" nooit boring nie.
Ons het ook Sondagaande ‘n groep vir die na-skolers (18-25)

Join ons elke week….. jy sal nie spyt wees nie!

KOM BESOEK ONS OP FACEBOOK, RAAK DEEL EN BELEEF DIE GROOTSTE GEESTELIKE AVONTUUR VAN JOU LEWE!

Ons Facebook Profiel

ALMAL is baie welkom! Constant @ 072 224 3267 (Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.)
JT @ 082 585 7578 (Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.)

Kontak ons

021 853 5991

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

  • 09:00 Sondag oggende
  • 09:00 Sondag oggende:
       Belofteland (3jr-6jr)
       Dinamiet Kiedz (Gr1-7)
  • 17:30 Sondag aande:
       Lifeline Youth (Hoërskool)

Onthou!

Kersdiens
25/12/2018 @ 09h00

Wêreldbiddag vir Vroue
01/03/19

Goeie Vrydagdiens
19/04/19 @ 09h00

Hemelvaart Feesdiens
30/05/19 @ 09h00

Pinkster
2-6/06/19 @ 19h00

Voedselfees
31/08/19 @ 09h00

Feesmark
25/10/19 - 09/11/19

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag35
Gister89
Afgelope Week413
Afgelope Maand1118
Sedert Feb 2014176488

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton