Hoe lyk jou olievlak? Hoeveel olie het jy, en hoe lank gaan dit hou? Het jy genoeg om met ander te deel, of net genoeg vir jouself? Is jou olie skoon? En is dit olie van goeie gehalte? Voor jy dink ek is koekoes, kom ek lees vir jou die gelykenis van die tien meisies, sodat jy verstaan wat my beheptheid vanoggend met olie is. Kliek hier vir die volledige artikel.
Outeur (Willem Botha) en webruimte (www.heuning.co.za)