Ds Petrie de Villiers
Ds Petrie de Villiers het in Upington as predikant begin. Hy is daarna in ons gemeente bevestig aan die begin van 1995. Petrie is getroud met Ansa en hulle het twee kinders: Alana en Jacobus.
Epos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Kantoor: 021 853 5991