Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

#Depressie

MAANDELIKSE NUUSBRIEWE ONDERAAN BLADSY:

Johan Laten
Ek is ‘n Gimmie van die Paarl. Daar ontmoet ek my mentor, die bekroonde akteur en stemkunstenaar, Johann Nel. Hy het my passie vir toneelkuns laat vlam vat, want dis ‘n awesome manier om ‘n boodskap aan mense oor te dra. Na vier jaar op Stellenbosch begin ek skool hou by Hoërskool Hottentots-Holland (HHH). Afrikaans vir die Engelssprekendes. Dit was ‘n no brainer om by die toneelproduksies betrokke te raak. Daar was baie Eisteddfods, musiekblyspele en toneelfeeste wat baie goeie herinneringe inhou. Nina en Lise Swart, Altus Theart, Vicky Davis en Chanelle Davids was van die leerders met wie ek kon werk. Wat ‘n voorreg! Hulle stunning werk in die vermaakbedryf spreek vanself.
Ek is blessed met ‘n wonderlike gesin. Ek en Annette (wetenskaplike) het twee beautiful kinders, Jana (ouditeursklerk) en Melt (sportwetenskapstudent). Na HHH het die lewe my op ‘n paar (onverwagse) paaie gevat: onderwyser by Wynberg Boys’ High en Reddam House College, programfasiliteerder by Business Presentation Group en projekbestuurder by Free To Grow.

2008 was die begin van my roeping. Ek en vriende doen road shows met Kersproduksies. Die terugvoer is amazing en my enigste wens is om dit voltyds te mag doen. Die Here het toe al die volgende hoofstuk in my lewe geskryf: ek ontmoet vir Gerjo Ben van der Merwe en sedert Maart 2015 is ek voltyds betrokke by die Van der Merwes van Stellenbosch se Kruispad-bediening. Ek en Gerjo Ben tree saam op. Ek gebruik die kunste ter ondersteuning van die Woordverkondiging wat hy hanteer. Dis amazing om te sien hoe die Here hierdie kombinasie gebruik om mense te bereik.  My pad was en is nie maklik nie. Ek is vir ± 35 jaar al ‘n depressievegter. Meer en meer mense word vandag met die siekte gediagnoseer. Báie tieners. Selfdoodpogings raak by die dag meer. En dit is dié redes waarom die depressie101-projek begin is. Depressievegters en mense wat depressievegters ken, moet weet wat die siekte behels. Ons moet oor die siekte praat om iewers ‘n verskil te maak, want volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie se voorspelling sal depressie en verwante geestestoestande in 2030 wêreldwyd die grootste siekte wees.
Dis net deur die Here se genade dat ek ander depressievegters kan ondersteun en bemoedig. Ek kan nie sonder terapie en medikasie nie, maar dis die gebede en ondersteuning van my en my gesin se geloofsvriende wat ‘n onlosmaaklike komponent van my terapie is. Daarsonder sou ek heel moontlik reeds my final exit gemaak het.  Die siekte is hel, maar dis my life purpose: God gebruik juis my swaar sodat ek ander kan (probeer) ondersteun. Dít hou my staande when the going gets (very) tough. Ek gebruik enige tyd hierdie negatief om ‘n positiewe verskil te probeer maak.  Ek daag jou uit om betrokke te raak, al is dit net om vir ander te sê depressie is ‘n siekte soos kanker, waaroor die depressievegter nie skaam hoef te wees nie. Dis nie ‘n ruk-jou-reg-probleem nie, maar 'n behandelbare siekte. 

Alle eer aan die Here ... ten spyte van my depressiehel. Vir meer inligting of navrae,  kliek op die volgende skakels:
Webtuiste: http://depressie101.co.za/
Facebook Blad: https://www.facebook.com/depressie.puppet/

Indien jy self wil inteken op maandelikse nuusbriewe, of namens iemand wil inteken: http://depressie101.co.za/sluit-aan/ 

 Kliek hieronder vir die maandelikse nuusbriewe

Kontak ons

021 853 5991

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

  • 09:00 Sondag oggende
  • 09:00 Sondag oggende:
       Belofteland (3jr-6jr)
       Dinamiet Kiedz (Gr1-7)
  • 17:30 Sondag aande:
       Lifeline Youth (Hoërskool)

Onthou!

Kersdiens
25/12/2018 @ 09h00

Wêreldbiddag vir Vroue
01/03/19

Goeie Vrydagdiens
19/04/19 @ 09h00

Hemelvaart Feesdiens
30/05/19 @ 09h00

Pinkster
2-6/06/19 @ 19h00

Voedselfees
31/08/19 @ 09h00

Feesmark
25/10/19 - 09/11/19

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag42
Gister89
Afgelope Week420
Afgelope Maand1125
Sedert Feb 2014176495

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton