24 Oktober – 8 November 2025
Feesmark 2025
Ons is besig met die laaste bietjie voorbereiding vir die jaar se Mark.
'n Mark wat iets van alles het
Sorgvuldig gekies vir kwaliteit en bekostigbaarheid
Doen aansoek vir ons 2026 Feesmark
Stuur 'n E-pos na: lourensrivierfeesmark@gmail.com
of skakel die Kerkkantoor vir inligting: 📞021 853 5991
Aansoeke vir die 2025 Feesmark het reeds gesluit. Stuur 'n e-pos na: lourensrivierfeesmark@gmail.com vir meer inligting