Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Media en Kuns

riviertjieGemeentekoerant

Die Riviertjie is 'n maandelikse koerantjie van die gemeente wat reeds sedert 2004 uitgegee word. Daar is altyd lekker resepte, nuus, artikels en foto's. Die Riviertjie gee ook aandag aan die geestelike sy van die gemeente.
MAANDELIKSE UITGAWES HIER BESKIKBAAR:

Sosiale Media

sosialemediaOns het ons eie webtuiste by www.lourensrivier.co.zaTwitter asook 'n Facebookprofiel wat weekliks opgedateer word en alles kommunikeer wat aangaan by ons gemeente!
Nuus, afkondigings, kontakte, besigheidsnetwerke, geestelike artikels,  leesrooster en selfs die Riviertjie kan hier gevind word.

Media en Kunste

Hierdie bediening bied verwante produksies, vertonings  en  optredes aan dwarsdeur die jaar.  
Om betrokke te raak of om meer uit te vind kontak gerus die kerkkantoor @ 021 853 5991.

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag46
Gister69
Afgelope Week46
Afgelope Maand3265
Sedert Feb 2014430661

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton