Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Somtyds

Somtyds staar ons ons blind
teen onnodige dinge
wat ons menswees verslind
beweeg in verkeerde kringe
ons sal luister
maar nie hoor nie
ons sal soms kla
maar niks daaraan doen nie
ons het vreeslik baie vrae
en soek die antwoorde
soos eentonige akkoorde
op die verkeerde  plekke
soos menseharte
omhein met draad en hekke
pyn, hartseer en smarte
ons kan net die Here dien
en Hy sal verseker voorsien!

-Andre-

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag46
Gister69
Afgelope Week46
Afgelope Maand3265
Sedert Feb 2014430661

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton