Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Help asseblief

My gebed vandag Here is.... Help asb almal wat U ken

Of nie ken nie

Help die armes en

Die rykes ook

Help almal met ‘n dak oor hul kop

En al die bergies

Help almal wat asemhaal

Mense en diere ook

Gee seblief vir almal iets te ete

Of te drink wanneer hul dors is

Gee hul ‘n warm plekkie om te slaap

Gee ons krag om te verstaan

Waaroor die lewe gaan

Gee ons meer verdraagsaamheid

Gee ons respek vir mekaar

Vat ons humeure weg

Gee dat ons bedaar

Dat ons sal help waar ons kan

En Here dan,
dat ons U elke dag loof en prys

Vir ons bestaan, U liefde en

Die weg wat U vir ons baan

Dankie Here!

Amen -Andre-

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag42
Gister69
Afgelope Week42
Afgelope Maand3261
Sedert Feb 2014430657

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton