Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

EE III

EE III KURSUS:
Hier word gelowiges toegerus om die Goeie Nuus van die evangelie met vrymoedigheid en in liefde met ander te deel

Kom sluit  aan en maak ’n verskil......
Wanneer?  Elke Di. aand 18H30
Waar?   Konsistorie, Lourensrivier

ee III

EVANGELIE – NASORG
Vir 'n nuut-geskape dissipel om tot behoorlike geestelike volwassenheid te ontwikkel, is dit nodig dat begeleiding plaasvind.  Nasorg en ondersteuning vorm dus 'n integrale skakel in die EEIII bediening.  Die Groot Opdrag beveel ons om dissipels te maak, nie net om oorgawes te verkry nie.  Howard Hendricks van "Walk Thru the Bible"  het gesê:  "As 'n mens vandag ophou groei, hou jy môre op onderrig gee.  Jy kan nie iets deel wat jy nie besit nie.  As jy iets nie ken (regtig ken) nie, kan jy dit nie oordra nie"

Ons het jou nodig, kom wees deel van die Groot Opdrag……..
Wanneer?  Elke Do. aand @ 18H30
Waar?   Konsistorie, Lourensrivier Gemeente
Navrae: Kerkkantoor @ 021 853 5991 of stuur epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. 

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag42
Gister69
Afgelope Week42
Afgelope Maand3261
Sedert Feb 2014430657

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton