Ons gemeente is lid van die DOVE Vennootskap, wat ondersteuning bied aan Sendingwerk in Transkei
Wanneer Decoligny se voorbidders bid ... “KOOK” daar dinge in Decoligny.....
Lidmaatskoling, Jeugwerk, Sending, Kinderbediening, Vrouewerk, Barmhartigheid, Sinethemba.
Besoek ook hul Webwerf vir meer inligting, stories, foto's en getuienisse: Klik hier
Lees Nuusbriewe van Decoligny
Om sendelinge te versorg is 'n roeping.
Mag die Here ons getrou maak in hierdie roeping.