Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

manne1VERSKEIE MANNE GROEPE TE KIES EN TE KEUR

Ons gaan kamp saam, braai saam, 4x4 saam, ry motorfiets saam, drink vir ure saam koffie, huil saam, lag saam, lees saam Bybel  en BID saam!

 

 

 

manne2manne3

RAPHA VROUEGROEP

Hier ontdek ons dat ‘n Nuwe Lewe na bekering (wedergeboorte) selfondersoek en reflektering  benodig.

Hier word ons gelei om ons eie wil neer te lê, ons gedagtes te vernuwe, ‘n geesvervulde lewe te lei en sodoende in die Waarheid van die Woord te stap.

Die bediening is daar om aan die unieke behoeftes van die vrou te voldoen. Vanaf vrouekampe tot en met lofprysingsaande.

Die hart van die bediening is om die vrou te help om alles te wees wat God haar geskape het om te wees sodat sy in vryheid en liefde haar Vader kan aanbid en in verhouding met Hom kan wees. So kan sy uitgaan in die wêreld om Jesus se hande en voete te wees.

ALMAL WELKOM!
Kom kuier gerus saam.
Kontak: Lémari 0826929086

rapha

 

 


WIL JY GRAAG DEEL WEES VAN ’N KLOMP GELOWIGES WAT:

  • Hegte vriende raak, saam kuier, huil en lag?
  • Mekaar bystaan deur dik en dun?
  • In die middel van die nag vir jou sal opstaan om te help of te bid?
  • Jou sal ondersteun wanneer jy dit die nodigste het?


KOM WORD DAN DEEL VAN ONS WEEKLIKSE SAMEKOMSTE WAAR ONS:

  • Nuwe vriende maak en mekaar beter leer ken
  • Lekker saam kan gesels en kuier om ‘n koppie koffie
  • Verhoudings kan bou deur middel van bemoediging, gebed en onderlinge ondersteuning
  • Op ‘n informele wyse die Here kan eer en Hom beter uit die Woord leer ken
  • Geestelik groei en karakter bou  (1 Kor. 13:6)
  • Saam omgee en uitreik

 

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag38
Gister69
Afgelope Week38
Afgelope Maand3257
Sedert Feb 2014430653

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton