Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Die Senior Jeug (Lifeline Youth) kom Sondag-aande om 17:30 by die kerk bymekaar en is gemik op graad 8-11.

Slegs tydens skoolkwartale!

Kontak  Attie 079 442 2230 vir meer inligting

“Jongmense wat toenemend groei in hul persoonlike verhouding met die Here”

Ons streef na:

  • ‘n Jeugbediening waar die jongmense hulself totaal en al oorgegee het aan die Here en in `n lewende groeiende verhouding met Hom leef.
  • `n Jeugbediening waar jongmense met hul hele hart omgee vir ander jongmense en volwassenes in die kerk van Christus.
  • `n Jeugbediening waar jongmense die liefde wat Jesus vir alle mense het prakties uitleef (aangee) op elke gebied van hulle lewe, d.w.s. by die gemeente, die skool, die sportveld, die werk en alle ander areas waar hulle beweeg.
  • Ons streef na `n jeugbediening waar die jongmense die Verlossingsboodskap van Jesus Christus uitdra aan mense in hul onmiddelike omgewing, die Wes-Kaap, ander dele van Suid-Afrika en aan mense in ander lande.
  • Onse Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word; laat U koninkryk kom; laat U wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. (Mat 6:9-10)

Lourensrivier se jeuggroepe bestaan tans uit die volgende afdelings:

  • Belofteland

Hierdie groep kom tydens die oggenddiens bymekaar en fokus op die geestelike versorging van die voorskoolse kinders.

  • Junior Jeug (Dinamiet Kiedz)

Junior Jeug fokus op groepe en klasse van graad 1 – 7.

  • Senior Jeug (Lifeline Youth)

Hierdie groep kom Sondagaande 18h00 in die kerk bymekaar en is gemik op graad 8-11.

Laai die Lifeline Youth inskrywingsvorm hier af.

Kontak  Attie 079 442 2230

BELOFTELAND
Tydens die kerkdiens:  (09h00 - 10h15).  Alle kinders tussen  3-6 jaar is  welkom

Ons verkondig die Evangelie d.m.v. CEF en Kidz  Express se materiaal.
Al ons lessies word  prakties gedoen, ons speel lekker en vier ook ons  verjaarsdae saam;
Ons nooi alle mammas en pappas om ons klasleier een Sondag per kwartaal te kom  help  met die aanbied van die Sondagklassies. Vir navrae kontak:  Karin Kuys @ 083 643 0653

DINAMIET KIEDZ
Wat gebeur Sondae?

  • Verwelkoming, lofprysing en kollekte 
09: 00 – 10:15 
  • Kinderkerk :  Grd 1 – 4 (Groot saal)
09:00 – 10:15
  • Kinderkerk :  Grd 5 – 6 (Klein saal)
09:00 – 10:15
  • Kleingroepe: (In klassie met groepleier)    
09:00 – 10:15

Ons bring graag die Evangelie aan die kinders, help hulle om geestelik te groei dmv CEF se “Die Wonderboekie” en moedig hulle aan om die Goeie Nuus met ander te deel deur persoonlike getuienis & dienslewering tydens uitreike na ouetehuise, skole, ens.

Dan is daar natuurlik Gemeente Pieknieks, Kampe, Ken-mekaar braaie met die ouers en nog baie heerlike projekte.

Vir navrae kontak: Karin Kuys @ 083 643 0653

 

TIENERKERK (Gr 7)

Wanneer?     Sondag Oggende
Tyd?               09h00 tot10h15
Waar?           “Die Gat”  (Vertrek onder verhoog)

LESMATERIAAL:
Die Kerk werk wêreldwyd
Ses lesse uit Handelinge wat kinders help om getuies te wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld. Die kinders gaan op 'n virtuele reis na die lande wat in Handelinge genoem word.

Duurgekoop deur Jesus se kruisdood
Ingeprop  in die krag v.d. Heilige Gees
Aangeskakel  om die evangelie te vertel
 
Dankie dat julle jul kinders aan my toevertrou!

Liesbet @ 073 630 0268

 

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag38
Gister69
Afgelope Week38
Afgelope Maand3257
Sedert Feb 2014430653

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton