Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Die kerkjaar of liturgiese jaar is ‘n kalender van seisoene en feesdae wat deur Christene dwarsoor die wêreld in verskillende denominasies gevier word. In elke seisoen fokus die kerk op ‘n ander tyd in Jesus se lewe en gelowiges gesels saam oor gepaardgaande temas. Baie kerke lees ook bepaalde Bybeltekste en gebruik spesifieke kleure en simbole in elke seisoen

Klik hier vir die kerkseisoene - DinkJeug

Kry DinkJeug se Kerkjaar Kalender hier

Hierdie is ‘n uittreksel uit die inleiding van die boek “Ons huis onthou – Families vier saam. 9 Kerkjaar aktiwiteite” geskryf deur Anriëtte de Ridder en Maartje van der Westhuizen.

POPIA

Volgens die nuwe POPIA wet moet elke lidmaat toestemming gee dat sy of haar inligting, asook inligting van hul minderjarige kinders, vir kerk-doeleindes gebruik mag word.

Toestemming sluit in:

- Inlees van inligting op die kerk se databasis

- Verandering/wysiging van inligting soos nodig.

- Om jou naam op te sit vir die verjaarsdaglys of vir voorbidding.

- Om jou by 'n kerk WhatsApp groep te voeg,

- Om kerknuus per SMS te ontvang,

- Om Kerknuus per epos aan jou te stuur,

- Om jou naam/kontaknommer te gebruik op die kerk se sosiale media platforms (Facebook/Webblad) as jy 'n leier/organiseerder van 'n kerkaksie is - en mense moet jou kontak vir inligting.

- Jou of jou minderjarige kind se foto te gebruik, soos geneem by kerkbyeenkomste/Jeug-aksies en die kinderkerk.

Klik hier om jou vorm aanlyn te voltooi

 

Die volgende dokumente is van toepassing:

Besonderhede van nuwe lidmaat(e) - Klik hier vir die vorm

Bestaande lidmate kan die aanlyn vorm voltooi. Klik hier vir die vorm

 

MEER INLIGTING

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting: Wet 4 van 2013

Vorm 1: Beswaar teen verwerking van persoonlike inligting:  PDF

Vorm 2: Versoek om regstelling of skrapping van persoonlike inligting of vernietiging of skrapping van rekord van persoonlike inligting: of PDF

Vorm 4: Aansoek om die toestemming van ’n data-subjek vir die verwerking van persoonlike inligting vir die doel van direkte bemarking: Word of PDF

Lees meer oor die Wet by https://popia.co.za

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag175
Gister228
Afgelope Week592
Afgelope Maand4478
Sedert Feb 2014421951

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton