Helderberg Clinic het die ou Medsac gebou gekoop en einde 2013 hul deure amptelik ge-open.
Dis 'n Kliniek vir verskillende toestande bv. Psigiatries, Depressie, Bipolêre gemoedsteuring en Skisofrenie.
Vir meer inligting kontak: 021 841 1000
Webtuiste: KLIEK HIER