Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Die kerkjaar of liturgiese jaar is ‘n kalender van seisoene en feesdae wat deur Christene dwarsoor die wêreld in verskillende denominasies gevier word. In elke seisoen fokus die kerk op ‘n ander tyd in Jesus se lewe en gelowiges gesels saam oor gepaardgaande temas. Baie kerke lees ook bepaalde Bybeltekste en gebruik spesifieke kleure en simbole in elke seisoen

Klik hier vir die kerkseisoene - DinkJeug

Kry DinkJeug se Kerkjaar Kalender hier

Hierdie is ‘n uittreksel uit die inleiding van die boek “Ons huis onthou – Families vier saam. 9 Kerkjaar aktiwiteite” geskryf deur Anriëtte de Ridder en Maartje van der Westhuizen.

POPIA

Volgens die nuwe POPIA wet moet elke lidmaat toestemming gee dat sy of haar inligting, asook inligting van hul minderjarige kinders, vir kerk-doeleindes gebruik mag word.

Toestemming sluit in:

- Inlees van inligting op die kerk se databasis

- Verandering/wysiging van inligting soos nodig.

- Om jou naam op te sit vir die verjaarsdaglys of vir voorbidding.

- Om jou by 'n kerk WhatsApp groep te voeg,

- Om kerknuus per SMS te ontvang,

- Om Kerknuus per epos aan jou te stuur,

- Om jou naam/kontaknommer te gebruik op die kerk se sosiale media platforms (Facebook/Webblad) as jy 'n leier/organiseerder van 'n kerkaksie is - en mense moet jou kontak vir inligting.

- Jou of jou minderjarige kind se foto te gebruik, soos geneem by kerkbyeenkomste/Jeug-aksies en die kinderkerk.

Klik hier om jou vorm aanlyn te voltooi

 

Die volgende dokumente is van toepassing:

Besonderhede van nuwe lidmaat(e) - Klik hier vir die vorm

Bestaande lidmate kan die aanlyn vorm voltooi. Klik hier vir die vorm

 

MEER INLIGTING

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting: Wet 4 van 2013

Vorm 1: Beswaar teen verwerking van persoonlike inligting:  PDF

Vorm 2: Versoek om regstelling of skrapping van persoonlike inligting of vernietiging of skrapping van rekord van persoonlike inligting: of PDF

Vorm 4: Aansoek om die toestemming van ’n data-subjek vir die verwerking van persoonlike inligting vir die doel van direkte bemarking: Word of PDF

Lees meer oor die Wet by https://popia.co.za

DS. PETRIE DE VILLIERS - VIDEO EN GESKREWE BOODSKAPPE
12 September Video / Geskrewe Boodskap
 5 September  Video / Geskrewe Boodskap
29 Augustus Video / Geskrewe Boodskap 
22 Augustus Video / Geskrewe Boodskap
15 Augustus Video / Geskrewe Boodskap
8 Augustus Video / Geskrewe Boodskap
1 Augustus Video / Geskrewe Boodskap
 25 Julie Video / Geskrewe Boodskap
18 Julie Video / Geskrewe Boodskap
11 Julie Video / Geskrewe Boodskap
4 Julie Video / Geskrewe Boodskap
 27 Junie VideoGeskrewe Boodskap
20 Junie Video / Geskrewe Boodskap (Eerste video vlak 3)
Goeie Vrydag 2 April   Video / Geskrewe Boodskap - Laaste video
 28 Maart  Video Geskrewe Boodskap
 21 Maart  Video / Geskrewe Boodskap
 14 Maart  Video / Geskrewe Boodskap
07 Maart  - Video / Geskrewe Boodskap
 28 Februarie  - Video / Geskrewwe Boodskap
 21 Februarie - Video / Geskrewe Boodskap
 14 Februarie  - Video / Geskrewe Boodskap
 07 Februarie - Video / Geskrewe Boodskap 
 31 Januarie - Video / Geskrewe Boodskap
 24 Januarie  Video / Geskrewe Boodskap
 17 Januarie  - Video / Geskrewe Boodskap
 10 Januarie  - Video / Geskrewe Boodskap
 03 Januarie - Video / Geskrewe Boodskap
2020
 27 Desember 2020 - Video / Geskrewe Boodskap
Kersdag Vrydag 25 Desember 2020 - Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 20 Desember - Video / Geskrewe Boodskap
Eerste erediens na Covid19 - Sondag 27 September 2020
Sondag 20 September : Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 13 September : Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 06 September: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 30 Augustus: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 23 Augustus: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 16 Augustus: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 09 Augustus: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 02 Augustus: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 26 Julie: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 19 Julie: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 12 julie: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 05 Julie: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 28 Junie: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 21 Junie: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 14 Junie: VideoGeskrewe Boodskap
Sondag 7 Junie: Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 31 Mei Pinksterboodskap: Video / Geskrewe Boodskap
Vrydag 29 Mei Pinksterboodskap: Video / Geskrewe Boodskap
Donderdag 28 Mei Pinksterboodskap: Video / Geskrewe Boodskap
Woensdag 27 Mei Pinksterboodskap: Video / Geskrewe Boodskap
Dinsdag 26 Mei Pinksterboodskap: Video / Geskrewe Boodskap
Maandag 25 Mei se Pinksterboodskap. Video / Geskrewe Boodskap
Sondag 24 Mei - Ds Petrie: Videoboodskap / Geskrewe Boodskap
Hemelvaart Donderdag 21 Mei - Ds. Petrie. Videoboodskap / Geskrewe Boodskap
Sondag 17 Mei - Ds. Petrie de Villiers Videoboodskap / Geskrewe Boodskap
Sondag 10 Mei - Ds. Petrie de Villiers Videoboodskap / Geskrewe boodskap
Sondag 03 Mei - Ds Petrie de Villiers Videoboodskap / Geskrewe Boodskap
Sondag 26 April - Ds. Petrie de Villiers Videoboodskap / Geskrewe Boodskap
Sondag 19 April - Ds Petrie de Villiers Boodskap / Geskrewe Boodskap
Sondag 12 April - Ds. Petrie de Villiers Paasfeesboodskap / Geskrewe boodskap
Vrydag 10 April - Ds. Petrie de Villiers Goeie Vrydag / Geskrewe boodskap
Sondag  05 April - Ds. Petrie de Villiers  Geskrewe boodskap
DS. BAS PETERS - VIDEO EN GESKREWE BOODSKAPPE
Sondag 29 Maart - Geskrewe boodskap Ds. Bas Peters
Sondag 22 Maart Video-boodskap - Ds. Bas Peters /  Geskrewe boodskap 
LIFELINE YOUTH BOODSKAPPE
Vrydag 29 Mei - Tijané Visser
Vrydag 22 Mei - Adriaan Lambrechts
Vrydag 15 Mei - Tijané Visser
Vrydag 08 Mei - Tijané Visser
Vrydag 1 Mei - Tijané Visser
Vrydag 24 April - Adriaan Lambrechts
Maandag 20 April - Tijané Visser
Vrydag 17 April - Lifeline Youth Video Boodskap - Constant
Sondag 12 April - Tijané Visser
Vrydag 10 April - Tijané Visser
Vrydag 03 April - Tijané Visser
Vrydag 27 Maart - Tijané Visser 
 

 

Bladsy 1 van 5

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag38
Gister69
Afgelope Week38
Afgelope Maand3257
Sedert Feb 2014430653

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton