Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus


DIT VERSEKER EK JULLE: AS ‘N KORINGKORREL NIE IN DIE GROND VAL EN STERWE NIE, BLY HY NET EEN; MAAR AS HY STERWE, BRING HY ‘N GROOT OES IN. -
Joh 12:24

ONS ROEPING:

Ons roeping kan kortliks saamgevat word as Oorgee, Omgee en Aangee.

Ons wil as geroepenes Christus volg, toegerus word deur die Gees en die Woord sodat ons deur die Here gestuur kan word om:

  • Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil.
  • Liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir ‘n praktykgerigte lewe.
  • Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur met die verlossingsboodskap van Jesus uit te reik na ons GESINNE, VRIENDE, GEMEENSKAP en die WêRELD.

Bankbesonderhede
Indien jy vir spesifieke doeleindes wil bydrae, gebruik die kerk se bankbesonderhede en vul asb in die verwysingsafdeling die detail vir die betaling in:

Lourensrivier Gemeente

  • ABSA (Strand)
  • Takkode:  334-312
  • Reknr.  420 580 231

Betalingsbewys asb. aan: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Jy kan ook gebruik maak van die ZAPPER selfoon toepassing as ‘n addisionele manier vir Bankkollekte en Dankoffer bydraes. 
Vir meer inligting of navrae, kontak ons kerkkantoor @ 021 853 5991 of stuur 'n epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

zapper

 

Erediens Tye

09:00

Kinderkerk - 09:00 (tydens skoolkwartaal)

Lifeline Youth - 17:30 (tydens skoolkwartaal)

Waar is ons? - Kliek hier vir kaart
Lourensrivier Gemeente 
Jenningsstraat 55
Hoek van Broadway en Da Gama, Strand
021 853 5991

Bladsy 5 van 5

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag42
Gister69
Afgelope Week42
Afgelope Maand3261
Sedert Feb 2014430657

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton