Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

OORGEE

Om Hom te verheerlik deur oorgegewe lewens wat gekenmerk word deur gehoorsaamheid aan Sy wil

Slide background

OMGEE

Om liefdevol vir alle mense om te gee, geestelik toe te rus en te versorg vir 'n praktykgerigte lewe

Slide background

AANGEE

Om aktief die liefde van die Here aan te gee deur uit te reik met die verlossingsboodskap van Jesus

My gebed vandag Here is.... Help asb almal wat U ken

Of nie ken nie

Help die armes en

Die rykes ook

Help almal met ‘n dak oor hul kop

En al die bergies

Help almal wat asemhaal

Mense en diere ook

Gee seblief vir almal iets te ete

Of te drink wanneer hul dors is

Gee hul ‘n warm plekkie om te slaap

Gee ons krag om te verstaan

Waaroor die lewe gaan

Gee ons meer verdraagsaamheid

Gee ons respek vir mekaar

Vat ons humeure weg

Gee dat ons bedaar

Dat ons sal help waar ons kan

En Here dan,
dat ons U elke dag loof en prys

Vir ons bestaan, U liefde en

Die weg wat U vir ons baan

Dankie Here!

Amen -Andre-

Hy’t Beloof

Die mensdom is
van nature gulsig
en selfsugtig
Dink net aan hulself
Sal nie sommer in ander se probleme delf
is nie oorstelp
of gretig om te help
klou aan aardse goed
vergeet maar van dinge inboet
om iemand anders te help
alles gaan oor rykdom en geld
krisisse en geweld
alles wat verkeerd en lelik is
staan in ons pad gewis
leer om die Here te vertrou
vergeet aardse dinge en
wys ware berou
die Heer sal altyd Sy hand oor ons hou
in tye goed of sleg
op paaie verkeerd of reg
Hy’t beloof om ons nooit te verlaat
dis tyd om beter te leef
God se dinge na te streef
en ‘n lewe saam met onse Heer
voluit te leef
om te gee vir ander
en te vergeef
soos die Here ons vergeef! -Andre-

Die mensdom Die mensdom is van nature gulsig

En selfsugtig

Dink net aan hulself

Sal nie sommer ander se probleme delf

Is nie oorstelp

Of gretig om te help

Klou aan aarde goed

Vergeet maar van dinge inboet

Om iemand anders te help

Alles gaan oor rykdom en geld

Krisisse en geweld

Alles wat verkeerd en lelik is

Staan in ons pad gewis

Leer om die Here te vertrou

Vergeet aardse dinge en wys ware berou

Die Heer sal altyd Sy hand oor ons hou

In tye goed of sleg

Op paaie verkeerd of reg

Hy’t beloof om ons nooit te verlaat

Ons pleeg egter die daad

Om die Here te verlaat

Dis tyd om beter te leef

God se dinge na te streef

En ‘n lewe saam met onse Heer

Voluit te leef

Om te gee vir ander

En te vergeef

Soos die Here ons vergeef!! -Andre-

My gebed vandag Here is..... Help asseblief almal wat U ken
of nie ken nie
Help die amres en
die rykes ook
Help almal met ‘n dak oor hul kop
en al die  bergies
Help almal wat asemhaal
mense en diere ook
gee seblief vir almal iets te ete
of te drink wannneer hul dors is
gee hul ‘n warm plekkie
om te slaap
gee ons krag om te verstaan
waaroor die lewe gaan
gee ons meer verdraagsaamheid
gee ons respek vir mekaar
vat ons humeure weg
gee dat ons bedaar
dat ons sal help waar ons kan
en Here dan,
dat ons U elke dag loof en prys
vir ons bestaan, U liefde en
die weg wat U vir ons baan,
dankie Here!

Amen -Andre-

Kinderkerk

POPIA

Kontak ons

021 853 5991

Gebedsversoeke

Maak 'n Bydrae

Eredienstye

09:00

Kinderkerk 09:00 (Skoolkwartaal)

Lifeline Jeug 17:30 (Skoolkwartaal)

Kalender

Gemeenskap

#Imagine

Soek ...

Aantal Besoekers

Vandag42
Gister69
Afgelope Week42
Afgelope Maand3261
Sedert Feb 2014430657

Kopiereg 2014. Alle artikels, foto's en grafiese elemente is die eiendom van Lourensrivier Gemeente.

Webblad Ontwerp en Onderhoud: Roundbutton